Stellenbosch Gemeente Preke  Por  arte de portada

Stellenbosch Gemeente Preke

De: Stellenbosch Gemeente
  • Resumen

  • Ons dink ons beweeg nader aan 'n lewe met betekenis wanneer ons dit regkry om die verskillende dimensies van ons lewe, spiritualiteit en daaglikse menswees, met mekaar te integreer, verweef tot een lewe. Ontdek saam met ons hoé, luister hier na die preke.
    © 2023
    Más Menos
activate_primeday_promo_in_buybox_DT
Episodios
  • 21 July 2024 || Amen | Vader || André Serfontein
    Jul 21 2024

    Jesus was êrens op 'n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, sê een van sy dissipels vir Hom: "Here, leer ons bid...". - Lukas 11

    Stel jou voor dat jy en van Jesus se dissipels was, jy volg Hom vir 'n paar maande, hoor sy preke en leringe, beleef sy kennis en wysheid, sien en ervaar sy wonderwerke. Nou kry jy die kans om Hom een ding te vra: "Here, leer my..."

    Wat sou jy vra?

    Más Menos
    44 m
  • 14 July 2024 || Amen | Ons Diep Versugting || André Serfontein
    Jul 14 2024

    "Prayer is our humble answer to the inconceivable surprise of living. We pray. We can't help it." - Abraham Joshua Heschel

    Gebed stagneer maklik; en raak leweloos; of voel soos 'n plig - iets wat jy moet afstof; of dit laat jou skuldig voel omdat jy dit nie gebruik nie. Waarom bid ons (nie meer gereeld) nie? - André

    Más Menos
    31 m
  • 07 July 2024 || Winter | Na Binne || Deon Botha
    Jul 7 2024

    Winter na binne, is ’n moeilike beginsel.

    Want ek word gestroop: Wat moet ek alles prysgee en kan ek dit bekostig / is ek bereid om dit te doen? Wie wil jy wees? Wie is jy nou, hoe lank wil jy nog hier wees? Wat bly van jou identiteit oor nadat jy gestroop is? Is ek regtig bereid om ALLES prys te gee? Wie is ek na hierdie proses? Wat is dit wat vir my lewegewend is wat ek te lank afgeskeep het? Wat voel ek, waarna smag my siel?

    Más Menos
    26 m

Lo que los oyentes dicen sobre Stellenbosch Gemeente Preke

Calificaciones medias de los clientes

Reseñas - Selecciona las pestañas a continuación para cambiar el origen de las reseñas.